Bemarkingsmoontlikhede vir u besigheid by Laerskool Wonderboom

 

1. Oprigting van ‘n advertensiebord, teen die spogbord of pallisadeheinings:

·         Huidige spasies beskikbaar: 1 groot bord op Spogbord - R5 800.00 vir 12 maande & kleiner bord op Spogbord - R4 000.00 vir 12 maande.

Spogbord (h/v Elizabeth & Braam Pretoriusstr - 'n baie besige robot).

Saam met die bord ontvang u 'n reeks verskeidenheid gratis bemarking by die skool!!

Absoluut die moeite werd - ons bemarker kyk mooi na Laerskool Wonderboom adverteerders.

 2. Uitdeel van pamflette saam met die nuusbrief op ‘n Donderdagmiddag:

·       R600 per Donderdag – ons doen die verspreiding namens u besigheid aan 1000 huisgesinne, of 1400 leerders

·       Indien u nie ‘n pamflet wil laat uitdeel nie, kan u ‘n A5-grootte advertensie plaas in die nuusbrief – skakel vroegtydig weens beperkte spasie

3. Bewegende bannieradvertensie op ons webwerf, www.wonwen.co.za 

·       Indien u net ‘n bewegende bannieradvertensie op ons webwerf wil plaas, is die koste R800 vir 12 maande    

 

Vir meer inligting of enige navrae, skakel asb ons bemarker,

Mev. Gerda Klopper by 071 671 6976   

bemarking@wonwen.co.za

 

 

 

ONDERSTEUN ASB DIE ONDERSTAANDE BORGE! HULLE DOEN BAIE VIR ONS SKOOL!

 

 

HOOFBORGE

 

 

makro.jpgmyschool.jpg

 

boston barbeque .jpg

 

 

GROOT BORGE - op spogbord / 2 borde opgerig

 

hyundain.jpgestie_leessentrum.jpg DANIE ERASMUS.jpgcorona motors.jpgkumon.png

 

 

ANDER BORGE - teen pallisades

 

sabarbern.bmpdrakemed.jpgmr_prepaid.jpgsahomeloans.jpghonde_salon.JPG

enslin.jpgoceandivers.jpg

 

 

Borge op die Skoolkalender 2012 - Baie dankie vir jul bydrae om die kalender moontlik te maak!!

 

Besigheidskaartjie.jpgGDExposure.jpgVoetkundige.jpghyundain.jpg