Bulletjie rugby
Vir meer inligting klik asb op die skakel, www.wonniesbulletjierugby.co.za
Oefentye is Dinsdag- en Donderdagaande om 18:00
'n Versoek word aan die ouers gerig om so na as moontlik aan die hekke
weerskante van die sportveld te parkeer om dit makliker vir die twee motorwagte
te maak om na die voertuie om te sien.
Kenmekaaraand:
10 Februarie om 18:00
Bring asb eetgerei, stoele, vleis en drinkgoed.
Braaivleisvuur, broodjies, pap en sous word voorsien.
Plek: Rugbyveld, indien dit reën sal ons van die afdakke voor die gr.R-klasse
gebruik maak. Die seuns kan gou sokkie toe gaan en daarna by ons kom
aansluit.
Kontak: Estie: 084 517 9277 of Hildegard: 082 783 4688