Gholf

 

Organiseerder - Mnr. Roedolf Labuschagne

 

2010

 

Die Wonnies het in 2010 twee amptelike gholfspanne in die liga ingeskryf.

Altwee spanne het baie kompeterend deelgeneem, en die 1ste span is as wenners

in die Noordelike distrik se liga bekroon.