Inskrywings Vorms

 

Klik asb op die gekose skakel om die vorm oop te maak

 

Woelige Wonnies

Inskrywingsvorm (pdf)

Laerskool Wonderboom

Inskrywingsvorm

(pdf)

Inskrywing en registrasievorm 2012_woelige wonnies.pdf

 Inskrywing en registrasievorm 2012.pdf

Debietorderopdrag 2012.pdf

 

Aansoek om faktotumpos

Aansoek om faktotumpos.pdf 

 

Skool se prospektus

Prospektus 2012.pdf

 

Afhaal van leerders

afhaalvleerders.doc

 

Prestasies buite skoolverband

Voorblad.pdf

Prestasies buite skoolverband.pdf

 

Makro & Myschool aansoekvorms

 

Klik op die onderstaande skakel indien u of 'n makrokaart of 'n Myschoolkaart wil bekom.

 

makro.jpg

Makro Wonderboom en Laerskool Wonderboom het bymekaar gekom om by te dra tot u skool se fondse en u kind se opvoeding.

Laerskool Wonderboom ontvang elke 6 maande 'n persentasie van die winsopslag,

op die aankope wat u as ouer by Makro Wonderboom doen.

U kan d.m.v die vorm hier af te laai, in te vul en aan die skool te besorg (aan ons bemarker, mev. Gerda Klopper),

u persoonlike GRATIS Makro kaart ontvang. As u 'n bestaande Makro kliënt is, vul net u kaart nommer en besonderhede

op die aansoekvorm in en Makro sal u bestaande kaart by die program insluit.

CRO - opvoeding

Nadine Heyneke

0860 406 999

makrovorm.pdf

 

                              

myschool.jpg

 

Aansoeke vir 'n Myschoolkaart kan ook aanlyn gedoen word by www.myschool.co.za, of

skakel assbelief 0860 100 445 gedurende kantoorure.

Of u kan op die onderstaande skakel klik, die vorm aflaai, invul en

aan die skool terugbesorg (aan ons bemarker, mev. Gerda Klopper).

Of u kan die ingevulde vorm faks na 0866 822 833

of e-pos na cs@myschool.co.za.

myschoolvorm.pdf