Klawerklitsies

 

 

2011

 

Organiseerders / Afrigters: Juf. Rethna Oosthuizen,

Ilse Basson en Elsabe Swart.

 

 

Die Klawerklitsies het aan die Conspirito revuekompetisie deelgeneem en hulle besonder goed van hul taak gekwyt.

Ons kinders se standaard en die gehalte van hul optredes loop hulle nou ver vooruit en

elke optrede sorg vir besondere opwinding.

 

klawerklitsies.jpgklawerklitsies2.JPG