Koor
Senior Koor - Organiseerders / Afrigters: Juf. Anne-Mari van Emmenis,
Juf. Louise Pietersen en Juf. Tania de Beer
Wonderklankies (Junior Koor) - Organiseerder / Afrigter: Juf. Carina Rademan
2011


Senior Koor Junior Koor - Wonderklankies
Koorfonds: Die koorfonds is R200 per koorllid per jaar. Hierdie fonds word gebruik vir die deurlopende uitgawes
gedurende die jaar. Indien daar enige reserwes is, word dit gebruik vir die afsluitingsfunksie einde 2011.
Hierdie gelde moet asb einde April betaal wees. Betaal dit by Juf. Louise Pietersen.