Mini krieket

 

Indien u kind aan die Mini Krieket by Laerskool Wonderboom gaan deelneem wil ons u graag

versoek om die Inskrywings vorm, hieronder, asb. te voltooi en terug te stuur na:

Epos adres:         elma@akasiapersonnel.co.za

Faksnommer:    0866776038

 

Betalings metodes sal op Dinsdag, 26 Julie tydens die Inligtingsaand aan u oorgedra word.

Ons wil graag ‘n beroep doen dat al die Ouers wel die Inligtingsessie sal bywoon.

 

Druk op die skakel om die insrkywingsvorm oop te maak:

 

Mini Krieket Inskrywingsvorm 2011.doc

 

 

mini krieket logo.jpg

 

Komitee

Koördineerder Albert Swanepoel

0824162418

albert@akasiapersonnel.co.za

Hulp koördineerder Awie van Zyl

0832605164

awievanzyl@webmail.co.za

Sekretaresse Elma Swanepoel

0829214191

elma@akasiapersonnel.co.za

Finansies Wilna de Beer

0827825557

Wilna.deBeer@ArjoHuntleigh.com

Toerusting Bestuur Stoffel Grobler

0835038642

mn-pharmacy@netcare.co.za

Skoolverteenwoordiger Mnr. Nick Labuschagne

0125430208

sport@wonwen.co.za

 
 
Inligtingsaand

Ons Mini-Krieket seisoen begin met 'n inligtingsaand te Laerskool Wonderboom op 26 Julie 2011 om 18:00 in

die skoolsaal. Van die besprekingspunte sal onder andere wees - Doel van Mini-Krieket, kleredrag,

inskrywingsgelde, kriekettoerusting, ens.

Alle belangstellende kinders in die onderstaande ouderdomsgroepe is welkom en word hartlik uitgenooi

om by die Wonnies Mini-Krieket aan te sluit.

Seuns

o/6, o/7, o/8, asook o/9 seuns wat nie by Laerskool Wonderboom se krieket betrokke is nie.

Dogters

Junior (Gr.0 - Gr.3)

Senior (Gr.4 - Gr.7)

 

Indien daar enige vrae rondom die Mini-Krieket is, is u baie welkom om vir Albert Swanepoel of Awie van Zyl

te kontak.

 

U kan ons ook volg op facebook.jpg * Wonnies Mini-Krieket

 

'n Brokkie van die Wonnie Mini-Krieket Hoogtepunte!

 

 

20aug wonderboomdag1.jpg20aug wonderboomdag2.jpg

20aug wonderboomdag3.jpg20aug wonderboomdag4.jpg

collage.jpg