Welkom by die NASKOOLSENTRUM se inligtingsblad
Tye: Vanaf 13:20 tot 17:30
Etes: Ligte middagetes word daagliks voorsien
Studietyd: Studies vind onder volwasse toesig plaas vanaf 14:00 tot 15:30
Vakansies: Die naskoolsentrum is oop vanaf 07:00 tot 17:30
Kostes: Navrae by die kantoor 012-543 0208/9
Kontak: Sunette Gous - naskool@wonwen.co.za
Naskoolinskrywingsvorms
Naskool inskrywing 2012 A.pdf
Naskool inskrywing 2012 B.pdf