Netbal

 

Organiseerder - Juf. Riana Mentz

 

2012

 

Afrigters:

o/10: Mej. Chantal Halgreen - kamer 1

o/11: Mev. Deirdre Swart - kamer 32

o/12: Mev. Heloise de Nysschen - kamer 8

o/13: Mev. Riana Mentz - kamer 6

 

Netbalproewe: o/11 tot o/13

13:30 - 15:00 Dinsdagmiddag 14 Februarie

13:30 - 15:00 Donderdag 16 Februarie

13:30 - 14:30 Maandag 20 Februarie

14:30 - 15:00 20 Februarie Doelkompetisie

 

Netbalproewe: o/10

14:45 - 16:00 Dinsdagmiddag 14 Februarie

14:45 - 16:00 Donderdag 16 Februarie

14:45 - 16:00 Maandag 20 Februarie en doelkompetisie

 

Die inskrywingsfooi is R5.00 en is betaalbaar by die afrigter.

Ons hoop om soveel as moontlik dogters tydens die

proewe  daar te sien.

 

2011

 

Baie geluk aan die dogters met hul uitslae teen Northridge Primary,

8 uit 12 wedstryde gewen en Magalieskruin, 9 uit 12 wedstryde gewen.

Sterkte vir die volgende wedstryd, Donderdag 19 Mei, teen

L/S Stephanus Roos op hul veld.

 

Loading...