Nuwe Skooldrag 2012

 

Die nuwe skooldrag sal van begin 2012 tot en met 2013 infasseer.

 

somersdrag_meisies.JPGsomersdrag_seuns.JPG

somersdrag_meisies_portrait.JPGsomersdrag_seunsportrait.JPG

 

 

Dogter Somersdrag - gr1 tot 7

Seuns Somersdrag - gr.1 tot 7

   

Dogtershemde - in geruite

materiaal in prinsesstyl

Koningsblou broekromp/romp

Wit kouse, swart skoolskoene

Skooltrui/wintersbaadjie

Seunshemde - ligblou strepies

in seunstyl

Grys langbroek/kortbroek

Grys langkouse met strepie

Skooltrui/wintersbaadjie

 

wintersdragmeisies_langbroek.JPG

wintersdrag_saam.JPG

Dogter Wintersdrag gr.1 tot 7

Seuns Wintersdrag gr.1 tot 7

Dogtershemde - in geruite

materiaal in prinsesstyl

Koningsblou broekromp/romp

Swart "tights" met swart skoolskoene

Skooltrui/wintersbaadjie.

Skoolserp (opsioneel)

OF

Dogtershemp (geruite materiaal),

grys langbroek, grys langkouse met

strepie en swart skoolskoene.

Skooltrui,/-baadjie of wintersbaadjie

Seunshemde - ligblou strepies in

seunstyl

Grys langbroek, grys langkouse

met strepie en swart skoolskoene.

Skooltrui, /-baadjie of wintersbaadjie

Skoolserp (opsioneel)

wintersdragmeisies_nettrui.JPGwintersdragseuns_nettrui.JPG