RUGBY
Organiseerder - Mnr. Roedolf Labuschagne
2012
Proewedatums:
Dinsdag 14 Februarie - o/9: 13:30 tot 15:00
& o/10: 15:00 tot 16:30
Donderdag 16 Februarie - o/9: 13:30 tot 15:00
& o/10: 15:00 tot 16:30
Maandag 20 Februarie - o/11: 13:30 tot 15:00
& o/12 en o/13: 15:00 tot 16:30
Dinsdag 21 Februarie - o/11: 13:30 tot 15:00
& o/12 en o/13: 15:00 tot 16:30
2011
1ste Rugbyspan - algeheel 4de by die bondedag (1ste in Pta),
waar 8 spanne van die hele land teen mekaar kragte gemeet het!

Eerste Span
Rugby teen Brits 2011
8 o/12- en 4 o/13-rugbyspelers het deelgeneem aan die distrikproewe!
3 Jaar in 'n ry: 2009, 2010 en 2011 wat ons seuns
het in die Rugby Cravenweekspan.
2011 - Thapelo en Pieter - Baie geluk!
BESTE RUGBYSKOOL - NOORD VAN DIE BERG 2009, 2010 en 2011 - 3 KEER IN 'N RY!!
Afrigters ook as bestes aangekondig!