Skaak

Organiseerder - Juf. Marelise de Beer

 

2012

 

Skaakvergadering skuif vanaf Woensdag 15 Februarie na Woensdag 22 Februarie

 

Oefentye:

Maandae: o/11 en o/13 - kamer 2

Dinsdae: Beginners en o/9 - kamer 2

Interhuis: Vrydag 10 Februarie om 13:15 voor kamer 2

Die snoepie sal oop wees.

 

2011

Meisiespan beste in Suid-Afrika!!!!

Skaakspanne is weer distrikwenners!

Vaar uitstekend by die Top Schools!

Van ons spanne gaan Bloemfontein toe!

 

Loading...