staccato_logo.png 

 

2011

 

Organiseerders / Afrigters: Juf. Benita Botha,

Juf. Alida du Toit en Mnr. Johan Fivaz

 

Spektrum-Revue Finaal:

Staccato's is 2de algheel - Baie geluk!

 
Conspirito-Kompetisie

 

Staccato's wen dié kompetisie met groot lof! 97% WOW!

Dit was puik!

 

Spektrum-Kompetisie:

  • 17 September, Technikon Pta, Theuns Bester Saal 18:00
  • Kaartjies kan @R65.00 by juf. Alida gekoop word.
  • Daar is nog R200.00 inskrywingsgeld uitstaande. Asseblief ons moet betaal om aan die kompetisie deel te neem.
  • Dogters moet 14:00 in K16 wees vir grimering.
  • Bus vertrek 16:00 vanaf die sporthek en sal 21:30 terug wees.

 

 

staccatos.JPGstaccatos2.JPG