Swem

Organiseerder - Juf. Chantal Halgreen

 

2012

 

20 Februarie 18:00 - Inligtingsvergadering in die saal

29 Februarie 14:00 - Interhuisgala (Deon Malherbe-swembad)

 

Swemoefening vind Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30 - 14:30 plaas.

Die laaste oefening vir die seisoen is 23 Februarie.

 

Alle swemmers wat aan die Interhuisgala op 29 Februarie

wil deelneem, moet voor 28 Februarie 'n inskrywingsvorm

by kamer 1 kom afhaal. Ons hoop om baie ouers en baie

Wonnies in die swembad te sien.

 

SWEM Interhuis 2011

 

Het goed afgeloop en elke Wonnie het hulself geniet.

Herman Taljaard - Snr. Victor Ludorum

Mareli Joubert - Snr. Victrix Ludorum

Morné du Plessis - Jnr. Victor Ludorum

Carmen de Clerck - Jnr. Victrix Ludorum

 

Handdoeke is beskikbaar teen R60.00.

 

 

Loading...

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2010

 

SWEM 2010 - Noord van die Berg WENNERS!

 

Tydens die jaarlikse Noord v.d. Berg swemgala, Donderdag 21 Oktober, verower Laerskool Wonderboom die titel en trofee as wenners!

Hulle verower ook drie ander trofeës, nl. Senior Victor Ludorum wat aan Divan du Piesanie oorhandig is, Beste Dogterspan en Beste Seunsspan!

Divan het ook die rekord in die o/14 rugslag gebreek en Coenraad de Beer in die o/8 rugslag. Maar Laerskool Wonderboom stop nie daar nie.

Tydens die B-liga swemgala 26 Oktober, stap hulle ook uit as die wenners en beweeg dus op na die A-liga.

 

HARDE WERK WORD ALTYD BELOON!