Tennis

 

Organiseerder - Juf. Erna Coetser

 

2012

 

Baie geluk met die afgelope 3 oorwinnings van die o/11-seuns.

Julle speel pragtig!

 

 

2011

 

Tennisligas goed op dreef.

Dit is belangrik dat hierdie spelers gereeld die oefeninge bywoon.

Ons het ook die bekwame dienste van die afrigter, Andre van Rijn wat help met die afrigting van dubbels,

wat dien as voorbereiding vir die ligawedstryde.

 

Loading...