Wonnie Inligiting

Die Wonnie leefwyse
'n Wonnie is gehoorsaam!
'n Wonnie daag betyds op!
'n Wonnie respekteer mede-Wonnies!
'n Wonnie is trots op homself en sy werk!
'n Wonnie se optrede spreek van fyn opvoeding!
'n Wonnie respekteer ander se eiendom en privaatheid!
'n Wonnie vertoon mooi en aangename karaktertrekke!
'n Wonnie is hulpvaardig!
'n Wonnie vertoon altyd netjies!
'n Wonnie groet altyd vriendelik!
'n Wonnie se taalgebruik is keurig!
'n Wonnie hou sy omgewing skoon!