BORGE

  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter

Conquesta se resultate:

(Nasionale Akademiese kompetisie - hiermee die gemiddelde van die vakke)

  Wiskunde 1 (hoërgraad) Silwer - 68%

 

  Afrikaans 1 (Platinum) - 89%

  Natuurwetenskap (Silwer) - 69%

  English Language 2 (Platinum) - 88%

 

ABE Bailey Tweetaligheidskompetisie

Die volgende vier leerders:  Chara Swift, Kiara Brandt,

Keanu Anderson en Elandré Visser het aan die ABE Bailey

Tweetaligheidskompetisie deelgeneem.

Hulle moes hulle sê sê in Afrikaans en Engels. 

Hulle het hulle goed gekwyt van hulle taak en Chara het

met 78% deurgedring na die finaal. 

Kiara en Keanu het 77% gehad en Ilandré 75%. 

Chara was onder die top vyftien en het R200 as prysgeld ontvang. 

Baie geluk aan elkeen van hulle. ‘n Puik prestasie voorwaar!

 

 

Top Tien Presteerders Kwartaal 1 2010: 

 

Graad 7

Graad 7

Berco Venter   Dillan de Jongh

Graad 6

Top Tien Gr6

Graad 5 

Gr5 Top Tien

Graad 4 

 

Graad 4

 

 


 

Wonnieland

Naam
E-pos