Welkom by die NASKOOLSENTRUM SE INLIGTINGSBLAD:
Vir meer inligting oor die naskool en/of om in te skryf kliek gerus op die onderstaande skakel:
naskoolvorm.doc
Tye: Vanaf 13:20 tot 17:30 Etes: Ligte middagetes word daagliks voorsien Studietyd: Studies vind onder volwasse toesig plaas vanaf 14:30 tot 15:30 Vakansies: Die naskoolsentrum is oop vanaf 07:00 tot 17:30 Kostes: Navrae by die kantoor
|