|
Hoof: Mnr. Thinus Venter
Adres: H/V Braam Pretorius- en Jan Booysenstraat, Annlin, Pretoria
Posbus 13603 Sinoville 0129
Kantoor: 012-543 0208/9 Faks: 012-543 0875
Laerskool Wonderboom is op die hoek van Braam Pretorius- en Elisabethstrate in Annlin, met die hoofhek in Jan Booysenstraat geallokeer. Volgens die pakaart hieronder kan u waarneem dat die skool tussen Braam Pretorius-, Jan Booysen-, Van der Linde-, Kol du Plessis- en Elisabethstrate gestasioneer is. Kom besoek ons gerus. 
|