DIE WONNIE BEMARKINGS BLADKlik op die skakels vir meer inligting Advertensie Borde Borgskappe Ander Adverteer Opsies Daar is verskeie opsies beskikbaar aan ons ouers se besighede en privaat besighede om betrokke te raak by die skool in terme van advertering. Dit is ook 'n waardevolle metode vir besighede om blootstelling te ontvang op 'n bekostigbare maar effektiewe manier. Die skool se advertensieborde is op strategiese punte opgerig met baie volume verkeer elke oggend en namiddag. Besighede raak ook sodoende betrokke by die gemeenskap en ontvang 'n positiewe beeld deur hul onskatbare deelname aan die skool. Al ons adverteerders ontvang gratis blootstelling op ons webwerf asook 'n maandelikse advertensie in die Nuusbrief. Ander metodes van Advertering by Wonnies: 1. Promosie artikels (ko-bemarking) 2. Jaarkalender 3. In die fotoblad 4. In die huiswerkboekie en vele meer. Kontak gerus ons bemarkingsbeampte, Mev. Gerda Klopper, indien u sou belangstel om u besigheid 'n positiewe hupstoot te gee en deel te word van 'n Wen Skool! Borgskappe is ook welkom! Skool bemarkingsbeampte mev Gerda Klopper This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|





















