BORGE

  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
  • Besigheidsindeks
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter

WELKOM BY WOELIGE WONNIES KLEUTERSKOOL

Reg in die hartjie van Laerskool Wonderboom is die

Woelige Wonnies Kleuterskool. Hier leer ons so

speel-speel en sonder dat ons daarvan bewus is,

word ons sommer baie slim. Ons Graad R klasse

bestaan al die afgelope 13 jaar.     

Graad R onderwyseresse:

Me. Hester Potgieter: 012 567 1351

(Uileklas - eerste klas langs die speelparkie)

Me. Helène Fourie: 012 567 3316

(Poueklas - tweede klas vanaf die speelparkie)

Me. Nerina Freeman: 012 567 3590

(Suikerbekkieklas - by die speelparkie)

Me. Louise Pietersen: 012 567 0027

(Tinktinkieklas - in die speelparkie)

Woelige Wonnies Kleuterskool:

(Direkte Lyn): 012 543 2856

 

 

 

Wonnieland

Naam
E-pos